MIV-lyers mag nie trou in Tsjetsjnië

2011-01-20 07:32
Tweets Share Share line Print

Grosni (Tsjetsjnië). – Aktiviste is ontstoke nadat geestelike Moslem-leiers hier gelas het dat paartjies wat wil trou, moet bewys hulle is MIV-negatief.

Die moefti (’n Moslem-regsgeleerde) se mediadiens het vandeesweek in ’n verklaring gesê diegene wat wil trou, moet mediese sertifikate voorlê wat bewys hulle is nie met die virus besmet nie. Daarsonder sal huwelike afgekeur word.

Rusland se MIV-epidemie is besig om handuit te ruk, vermoedelik weens heroïenverslawing waar gebruikers spuitnaalde deel. Volgens die Verenigde Nasies is sowat een miljoen mense daar MIV-positief, maar tot nou is Tsjetsjnië glo min geraak.

Die moefti se opdrag kom nadat hy verlede jaar gelas het dat alle eetplekke gedurende Ramadaan gesluit word en bendes gewapende mans gevra het om vroue wat weier om kopdoeke te dra, lastig te val. Die meeste mense slaan ag op sy wette omdat hulle hom as geestelike leier respekteer en hy bande het met Tsjetsjnië se onversetlike leier, mnr. Ramzan Kadyrof.

Minkail Ezhiev, ’n menseregte-aktivis in Grosnië, het gesê die opdragte val buite Russiese wette en druis in teen menseregte.

Volg Nuus24 op Twitter

- Reuters

Lees meer oor: miv/vigs

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.