Lyk van seun dalk veermiste Duitser

2010-07-24 03:00
Tweets Share Share line Print

Madrid – Die lyk van ‘n kind wat glo ooreenkomste het met ‘n vyfjarige Duite seun wat in die suide van Spanje vermis geraak het, is gevind, het ‘n polisiewoordvoerder Vrydag gesê.

Duikers, spanne met honde en ‘n helikopter is Vrydag naby Cordoba uitgestuur as deel van die soektog na die seun, het amptenare gesê.

Die kind was in die suidelike Cordoba-distrik saam met sy ma op vakansie.

Die ma is Dinsdag in ‘n skoktoestand gevind, het ‘n verklaring gelui.

“Die lyk van ‘n minderjarige is in die omgewing gevind waar die soektog geloods is,” het ‘n woordvoerder gesê.

“Dit kan die vermiste seun wees, maar ons wag nog dat hy geïdentifiseer word.”

Die lyk is vroeg Vrydagoggend by Espiel, ‘n paar kilometer noord van Cordoba, gevind.

Amptenare het vroeër gesê dat die seun se ma, wie se identiteit nie weergegee is nie, in ‘n skoktoestand, “gedisoriënteerd en met kneusplekke, snye en tekens van dehidrasie” gevind is.

Sy is in die hospitaal opgeneem.

Die vrou het aan die polisie gesê dat sy en haar seun Duitsland sowat ‘n week gelede verlaat het, maar sy kon nie sê wat later gebeur het  nie,

Temperature in die omgewing styg tot 40 grade Celsius hierdie tyd van die jaar.

Volgens getuies was die vrou en haar seun Sondag op ‘n visvang-uitstappie na die plaaslike Puente Nuevo meer.

Ander het weer gesê dat sy Maandag vir  inwoners om hulp gevra het omdat haar motor gebreek het.

Die motor is Dinsdag gevind.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: spanje  |  kinders

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.