Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Luislang val Australiese kleuter aan

2013-01-07 15:07
Tweets Share Share line Print

Sydney – ‘n Australiese kleuter het 'n aanval deur 'n luislang in die vroeë oggendure oorleef, het die nuusagentskap AFP berig.

Die twee-jarige meisie se ma het om sowat 03:00 wakker geskrik en gesien hoe 'n luislang van 1,85 m lank om haar kind krul, het Tex Tillis, ‘n slanghanteerder, gesê.

Die ma het in die donker probeer om die slang se kop te gryp, maar kon dit nie raakvat nie, en die dier het die kind aangeval.

“Dit het onmiddelik begin om die kleuter te byt,” het Tillis gesê.

“Die ma het toe die slang van die kind af geruk.”

Tillis het bygevoeg dat die slang nie giftig is nie.

Die kleuter is na 'n hospitaal geneem, maar het net drie wonde opgedoen.

Tillis het later die reptiel na die ma en die kleuter geneem om vir hulle te wys hoe dit lyk. Hulle het besluit om die slang Cecil te doop.

– Volg Nuus24 op Twitter   
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: australië  |  slange
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Is daar 'n misdaad wat iemand kan pleeg wat sy of haar lewe werd is? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 17:24 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Doornpoort Toll Plaza
  • Tuesday Pretoria - 17:24 PM
    Road name: Visagie Street
    OVERTURNED TAXI at Princes Park Avenue - expect DELAYS leaving the CBD area
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.