Luiperd verskeur 14-jarige meisie

2012-02-09 15:05
Tweets Share Share line Print

Katmandoe – ‘n Luiperd het ‘n 14-jarige meisie in die weste van Nepal weggesleep en verskeur, het die polisie Donderdag gesê.

Dit is die vyfde dodelike aanval deur dieselfde dier in slegs twee maande.

Die meisie het gras in 'n woud naby haar huis in die Baitadi-streek gesny toe sy deur die luiperd aangeval is, het Bishnu Bahadur Karki, ’n plaaslike adjunk-superintendent van die polisie, gesê.

“Die plaaslike inwoners het die verskeurde lyk, wat tot onder die nek geëet is, gister (Woensdag) in die woud gevind,” het hy gesê.

Karki sê drie jong meisies en ‘n 35-jarige swanger vrou is dood in die weke wat na Woensdag se aanval gelei het en die polisie vermoed dat dit dieselfde dier is wat vir al die sterftes verantwoordelik is.

“Die luiperd het die mense van Pancheshwor aanhoudend geterroriseer. Ons het die streek se bosboukantoor versoek om ons toe te laat om hom dood te maak, maar hulle weier en sê die wet laat ons nie toe nie,” het Karki gesê.

“Ons versoek om die luiperd aan ‘n dieretuin te oorhandig is ook van die hand gewys. Die inwoners en die polisie probeer hard om die luiperd te vang.”

Inwoners beweer die luiperd het nog drie mense in nabygeleë dorpe aan die Indiese kant van die grens doodgemaak.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AFP

Lees meer oor: nepal  |  diere  |  aanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.