Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Los Angeles: 3 dood in treurspel by aftreeoord

2012-11-21 14:26
Tweets Share Share line Print

Torrance – Drie mense is Dinsdag dood in wat blyk ‘n dubbele moord en ‘n selfmoord te wees by ‘n aftreeoord in die suide van Los Angeles, het die polisie gesê.

‘n Man in sy 80's het glo twee vroue in die Golden West Tower-woonstelle in Torrance geskiet en toe selfmoord gepleeg, het Robert Watt, ‘n polisiebeampte, gesê.

Die polisie is nie in dié stadium seker wat die motief vir die moorde is nie.

Inwoners van die aftreeoord het aan die NBC4-kanaal gesê dat die man die afgelope tyd vreemd opgetree het en dat verskeie inwoners hom nie meer by die kompleks wou hê nie.

“Mense is gewaarsku, maar niemand het iets daaraan gedoen nie, so ek weet daar gaan bloed op ‘n paar mense se hande wees,” het Alex Galindo, ‘n werknemer by die aftreeoord, gesê.

Watt sê die aftreeoord se bestuur het al verskeie klagtes oor die skieter ontvang maar het bygevoeg dat die polisie nooit in kennis gestel is nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: skietery  |  selfmoorde  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Woordelys sê... Die voorlaaste paragraaf maak hoegenaamd nie sin nie. Seker omdat dit direk vertaal is en nie behoorlik geproeflees is nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:20 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit - DELAYS both ways to / from the Airport
  • Thursday Midrand - 08:17 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before the Buccleuch Interchange - SLOW TRAFFIC from New Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.