Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lid van Pussy Riot sê betogings sal voortgaan

2012-10-11 09:30
Tweets Share Share line Print

Moskou – 'n Lid van die rock-groep Pussy Riot, wat onverwags uit die tronk vrygelaat is, het belowe dat die betogings sal voortgaan.

"Ons is nog nie klaar nie, ons gaan ook nie ons politieke betoging beëindig nie," het Yekaterina Samutsevich aan CNN gesê.

"Ons moet op so 'n manier te werke gaan dat hulle nie voor die tyd van ons konserte hoor en ons in hegtenis neem nie."

Samutsevich (30), Maria Alyokhina (24) en Nadezhda Tolokonnikova (22) is in Augustus tot twee jaar tronkstraf gevonnis vir 'n protesoptrede wat hulle teen pres. Vladimi Putin by Moskou se hoofkatedraal gehou het.

Die regter het beslis dat Samutsevich se vonnis opgeskort moet word omdat sy deur wagte uit die katedraal gegooi was, voordat sy kon deelneem aan die optrede.

"Die situasie in die land het vererger sedert ons optrede en die verhoor is 'n bewys daarvan," het sy in 'n onderhoud aan CNN gesê.

Samutsevich het gesê sy is goed in die tronk behandel en dat Alyokhina en Tolokonnikova "gaan goed aan" in die tronk ten spyte daarvan dat hulle "baie, baie ontsteld" is dat hulle weg van hul jong kinders geneem is.

"Hulle het my gelukgewens, hulle was baie gelukkig vir my en het my sterkte en alles van die beste toegewens," het sy gesê.

Samutsevich sê sy weet nie hoe dinge gaan verloop nie, maar het gesê dit is belangrik dat die Russiese mense verstaan dat geloofshaat nie die motief was vir hul betogings nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: pussy riot
VOLGENDE OP NUUS24X

'Spioene' in Iran gehang

2013-05-19 14:46

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Van Zyl sê... Jap! Haatspraak teenoor donkies! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior C# Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Recruitment Consultant (Graduate)

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Objective C Mobile Developer

West Rand
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.