Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lede van mensehandel-sindikaat swaar gestraf

2012-03-08 11:01
Tweets Share Share line Print

Hanoi – Altesaam 29 mense is tot tronkstraf gevonnis nadat hulle die grootste mensehandel-sindikaat in Viëtnam bestuur het, het nuusberigte Donderdag gesê.

Die leier van die sindikaat, Tran Hoang Anh (42), is Woensdag tot 20 jaar tronkstraf gevonnis aan die einde van die week lange verhoor, het die Phap Luat-koerant berig.

Agt ander beskuldigdes het 18 tot 25 jaar tronkstraf ontvang, terwyl 18 tot tussen drie en 16 jaar gevonnis is.

Twee ander het opgeskorte vonnisse ontvang, het die An Ninh Thu Do-koerant berig.

Die sindikaat het jong vroue en meisies uit arm dorpe in die noorde van die land gelok met beloftes van werk wat goed betaal, waarna hulle aan bordele in China en Viëtnam verkoop is.

Die verdagtes is skuldig bevind aan misdade in verband met die uitsmokkel van nege vroue en 20 minderjariges tussen Februarie 2009 en Julie 2010.

Die polisie het 15 van die slagoffers gered en almal was jonger as 16 jaar.

Die sindikaat is in 2010 ontbloot toe ‘n 17-jarige meisie om hulp geroep het toe een van die lede treinkaartjies wou koop om haar van Hanoi na die Lao Cai-provinsie op die Chinese grens te neem.

Mensehandel kom wydverspreid in Viëtnam voor, waar hoë werkloosheid in plattelandse omgewings daartoe lei dat baie mense migreer.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: viëtnam  |  mensehandel
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Van Zyl sê... Kyk hoeveel weeg een, dan hoeveel weeg almal saam. Baie maklik. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.