Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Las Vegas-skietery 'soos 'n rolprent'

2013-02-22 13:04
Tweets Share Share line Print

Las Vegas – Drie mense is dood en minstens ses is beseer toe die insittende van ‘n swart Range Rover in Las Vegas op passasiers in ‘n Maserati geskiet het.

Die Maserati het gevolglik in ‘n taxi vasgejaagm wat in vlamme uitgebars het.

Die polisie vermoed dat ‘n twis wat vroeër by ‘n kasino in die gebied plaasgevind het, tot die aanval in die hartjie van Las Vegas gelei het.

Verskeie groot hotel-kasino’s, soos die Bellagio, Caesars Palace en Bally’s, is in dié gebied geleë.

“Dit gebeur nie waar ons vandaan kom nie, nie op hierdie skaal nie,” het Mark Thompson, ‘n besoeker van Manchester in Engeland, gesê. “Ons het messtekery en bendegeweld, maar hierdie is soos iets uit ‘n film. Soos Die Hard of iets.”

Die polisie het gesê hulle is in kontak met beamptes in drie naburige state oor die Range Rover Sport met donker gekleurde vensters, kenmerkende swart wieldoppe en geen nommerplate. Die voertuig het die toneel omstreeks 04:20 verlaat.

Volgens sers. John Sheahan is die Range Rover laas naby die Venetian-oord gesien, waar dit noord gery het van die toneel.

Getuies het ook aan die polisie gesê dat die Range Rover en die Maserati van die nabygeleë middestad gekom het.

Die Maserati het die taxi getref, wat gevolglik in vlamme uitgebars het. Die bestuurder en passasier is dood. Die manlike bestuurder van die Maserati is ook dood en sy passasier is gewond.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: las vegas  |  skietery
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Werner van Tonder sê... So ons kan nog 'n fliek soos the grudge verwag binnekort... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Kempton Park - 15:55 PM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge - expect peak-time delays in the area
  • Friday Roodepoort - 15:53 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive - DELAYS both ways
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.