Krokodil 'steel' haai by vissermanne

2010-01-30 04:57
Tweets Share Share line Print

Sydney - ‘n Groep Australiese vriende op hul jaarlikse visvang-vakansie moes hul vangs met alle mag beskerm toe ‘n krokodil dit raaksien.

Die vriende het ‘n klein haai op ‘n strand in die noorde van Australië gevang.

Die strand is ook bekend vir soutwaterkrokodille wat al in die verlede mense aangeval het.

Hulle het met 'n paal die haai by die strand begin opsleep toe hul kompetisie toeslaan.

‘n Groot krokodil kon dié happie nie laat wegkom nie en het die flappende haai met sy kake oop agterna gesit.

Een van die manne het sonder om te skroom die krokodil met die paal op sy snoet geslaan en dié is druipstert terug na die veiligheid van die oseaan  - om sy eie kos te gaan vang.

 - Sapa
 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Adolf sê... "made in China", die ouers lyk soos die regte ding, maar werk nie reg nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i E46 AT
2003
R 109,990.00

MERCEDES

CLK 430 Cabriolet AT
2000
R 210,000.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.6
2004
R 95,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.