Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Krok kry boudvleis toe man hom in rivier verlig

2012-08-25 11:14
Tweets Share Share line Print

Kuala Lumpur - ’n Krokodil het Vrydag met 'n groot hap van 'n Maleise konstruksiewerker se agterstewe weggekom toe die man 'n rivier in Borneo as 'n toilet gebruik.

Die man, bekend as Pai, het die twee meter lange krokodil in die oog geslaan toe dié hom aanval, waarna die reptiel besluit het om sy vangs te los.

Pai is rondom sy regter boudspier gebyt. Hy het hewig gebloei, maar die 32-jarige man het daarin geslaag om hulp te ontbied.

Pai het geweet die Sarawak-rivier is vol krokodille, maar het nietemin sy kanse onder 'n brug oor die water gevat.

Hy was net klaar met sy ablusie toe die krokodil hom van agter af byt.

"Ek was gelukkig dat die dier my laat gaan het toe ek hom in die oog slaan," het Pai aan 'n Maleise poniekoerant, Harian Metro, gesê.

"Toe hy my los, het ek êrens krag gekry om weg te hardloop en hulp te ontbied, selfs al was ek in baie pyn."

Pai, soos talle Indonesiërs, gebruik net een naam. Verskeie plaaslike koerante het Saterdag foto's van hom in die hospitaal gewys, waar hy op sy maag met verbande om sy heupe en middel lê.

Krokodilaanvalle is 'n groot probleem in Maleisië, waar verskeie mense die afgelope paar jaar deur dié reptiele gedood is.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: krokodille  |  diere
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Duncan Victor sê... Haha wens ek was die ou wat geklap word. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Van Reenen - 13:13 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT 3kms north of the Pyramids Hotel on Van Reenens Pass - expect delays
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.