Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Krisis in Filippyne ná storm verwoesting saai

2012-12-07 08:01
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Filippyne: Dodetal styg steeds
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

New Bataan, Filippyne – Pres. Benigno Aquino van die Filippyne het Vrydag gemeenskappe besoek waar Tifoon Bopha dié week verwoesting gesaai het, en gesê sy regering sal werk om oplossings te vind om lewensverlies in soortgelyke rampe te voorkom.

"Ons wil uitvind waarom hierdie tragedie plaasgevind het en hoe om te verhoed dat sulke tragedies weer gebeur," het hy in New Bataan, waar Tifoon Bopha veral verwoesting gesaai het, gesê.

Bykans 500 mense is dood in die storm, wat grootskaalse verwoesting gesaai het op die suidelike eiland Mindanao. Die eiland se piesangoeste is vernietig, en mynbedrywighede is ook beïnvloed.

"Ek is hier om te luister en om verduidelikings te hoor. Dis nie nou die tyd vir beskuldigings nie. Dis tyd om te werk," het Aquino gesê. Hy het onder andere gehelp om kospakkies uit te deel aan sowat 2 000 mense wat by 'n gimnasium skuiling gevind het. Dié gimnasium is een van die min strukture wat oorgebly het in die dorp, wat 'n bevolking van 48 000 mense het.

Sowat 306 000 mense is dakloos gelaat toe Tifoon Bopha Dinsdag die suide van die Filippyne getref het.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: filippyne  |  storms  |  sterftes  |  tifone
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Magda Grobler sê... Ek bid vir hierdie vroue dat hul volkome sal herstel,dat Jesus hul in Sy arms sal toevou en hul heel maak. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.