Kragtige aardbewing tref Taiwan

2010-03-04 15:03
Tweets Share Share line Print

Taipei - ’n Aardbewing met 'n grootte van 6.4 het die suide van Taiwan Donderdagoggend getref.

Die aardbewing het grootskaalse skade en kommunikasie-onderbrekings regoor die eiland veroorsaak.

Talle mense is beseer, het plaaslike nuusagentskappe gesê.

Die aardbewing het Kaohsiung, sowat 249km vanaf die hoofstad Taipei,  getref.

Geen Tsoenami-waarskuwings is uitgereik nie.

Kuo Kai-wen, die direkteur by die sentrale weerburo se seismologiese sentrum, het gesê Taiwan se aardbewing is nie geologies aan die skudding in Chili verbind nie.

‘n Brand het enkele oomblikke na die aardbewing in ‘n klerefabriek in Tainan uitgebreek en ‘n trein het in die suide van Taiwan ontspoor.

Taipei is deur kragonderbrekings getref. Telefoondienste in sommige dele van Taiwan is ook onderbreek.

Die eiland van Taiwan word gedurig deur aardbewings geskud, maar veroorsaak gewoonlik min of geen skade nie.

-Sapa-AP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: natuurrampe  |  aardbewings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

tertia888 sê... Wat gaan met sulke mense se koppe aan? Sommiges lyk nes mense, maar is MONSTERS!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.