Kort rokkies en gevryery in skoolgange teen die reëls

2011-09-15 19:04
Tweets Share Share line Print

Sofia – Bulgaarse skole het nou genoeg gehad van skoliere wal al hoe meer gewaagd aantrek en in skoolgange staan en vry.

Skole in dié land was tot en met die val van kommunisme baie gedissiplineerd en dit wil voorkom asof daar in sekere opsigte na dié jare terugverlang word.

“Studente mag geensins fisies intiem raak met mekaar in die klaskamer of op die skoolgronde nie,” lui die nuwe regulasies by ‘n hoërskool in Sofia, die hoofstad van Bulgarye.

n Skool in Shumen het ook met die aanvang van die nuwe skooljaar in Bulgarye ‘n soortgelyke paragraaf by hul skoolreëls ingesluit.

“Die jonger skoliere sien hoe vry die ouer leerlinge in die skoolgange en dis nie reg nie,” het Neli Kostova, hoof van Clement d’Ohrid Hoërskool in Sofia, gesê.

By dié skool is daar ook ‘n verbod op die dra van “gevaarlike skoene” geplaas, wat rolskaatse of skoene met speke insluit.

Baie skole in Bulgarye het so ver gegaan as om die dra van skooluniforms weer in te stel.

Meeste skole het egter bloot die reëls aangaande gepaste skooldrag gewysig.

By Vasil Levski Hoërskool in Vidin mag rokke en rompe nie meer as 10cm bo die knie en hakke nie hoër as 4cm wees nie.

Bostukke moet ook beslis die middel toemaak.

“Dis moeilik om ‘n skoolseun se aandag te hou as die meisie wat langs hom sit se naeltjie wys of haar halslyn te laag is,” het Tsvetana Georgieva, ‘n Duitse onderwyser, gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: bulgarye  |  skole

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.