Konsertganger, musikant spring na dood

2010-08-22 02:15
Tweets Share Share line Print

‘n Konsertganger in Amerika het vanaf ‘n dak na ‘n verhoog gespring, terwyl ‘n Britse musikant in België na ‘n parkeergebied van ‘n telekommunikasiepaal af gespring het.

Albei het na hul dood geval.

Buite San Fransisco het ‘n konsertganger in ‘n blykbare selfmoordpoging gesterf toe hy van ‘n amfiteater se dak tot op die verhoog, waar ‘n folkmusiek-groep opgetree het, gespring het.

Edward Pickels (32) is dood tydens ‘n optrede deur die groep Swell Season by die Mountain Winery-wynplaas se buitelugteater.

Hy is saam met ‘n vriend na die konsert, maar het in die middel van die optrede weggeglip.

Kort daarna het hy op die dak bo die musikante verskyn en vanaf ‘n hoogte van minstens agt meter na die verhoog geval.

‘n Konsertganger het gesê Swell Season het kort voor die man se val ‘n liedjie met die naam “When Your Mind’s Made Up” uitgevoer. Die twee groeplede het die optrede stopgesit.

- By die Pukkelpop-musiekfees in België het die hoofsanger van ‘n Britse popgroep teen ‘n telekommunikasietoring opgeklim en na die parkeergebied onder hom gespring, berig Sapa-AP.

Polisie sê die 22-jarige Charles Haddon van die groep Ou Est Le Swimming Pool het Vrydag laat gesterf by die Pukkelpop-fees in Hasselt, ‘n dorp in die ooste van België.

Die polisie beskou sy dood as selfmoord.

 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: pukkelpop festival

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

ACCOUNTS CLERK

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

MIS Data Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R30000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 124,900.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 157,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.