Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Koningin besoek toneel van slagting

2011-05-19 08:44
Tweets Share Share line Print

Dublin – Koningin Elizabeth van Brittanje het Woensdag die Croke Park-stadion in die Ierse hoofstad besoek waar 14 Ierse burgerlikes in 1920 in ’n menseslagting aan die hand van Britse magte gesterf het.

Die koningin en pres. Mary McAleese van Ierland is by die stadion verwelkom deur 34 skoolkinders wat vlae met die kleure van die Ierse graafskappe en hul satellietklubs in Londen en New York geswaai het.

Sy het vier graafskapspelers in die kleedkamer ont- moet voor sy in die tonnel na die speelveld gestap het. Croke Park is die geestelike tuiste van Gaeliese sport.

Die koningin het lank vertoef by die einde van die tonnel, wat na die legendariese Gaeliese sokkerspeler Mick Horgan vernoem is. Hy was een van die burgerlikes wat 91 jaar gelede dood is.

Britse sportsoorte soos sokker en rugby is eens in Europa se vierde grootste stadion verbied.

Britse soldate het op 21November1920 altesaam 14 Ierse burgerlikes in die stadion doodgeskiet uit weerwraak vir ’n aanval vroeër dié dag waarin dieselfde getal Britse geheime agente dood is. Dit het ’n diep wond in die Ierse psige gelaat. Die slagting het die stadion in ’n sterker simbool van republikeinse, anti-Britse sentiment en Ierse kultuur omskep.

Die koningin se vierdaagse besoek aan Ierland word beskou as ’n simboliese versoeningsgebaar – iets wat vir die grootste deel van die koningin se heerskappy on- denkbaar was weens wedersydse wantroue. 

Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lees meer oor: ierland  |  koninklikes
VOLGENDE OP NUUS24X

'Spioene' in Iran gehang

2013-05-19 14:46

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gert Kruger sê... DOSENT HET SEKER VERWARD GERAAK ,BELEDIGING VIR N DOOIE DONKIE ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IntermediateSharePoint Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior C# Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Recruitment Consultant (Graduate)

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.