Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kongo: Stappe geëis teen soldate wat verkrag

2013-03-08 10:15
Tweets Share Share line Print

DRK – Die VN se vredesending in die Demokratiese Republiek van die Kongo het gedreig om sy ondersteuning aan twee Kongolese weermagbataljons te staak indien soldate wat glo talle vroue verkrag het nie vervolg word nie, het ‘n senior VN-beampte Donderdag gesê.

Die Verenigde Nasies het gesê 1 126 vroue is in November in Minova verkrag nadat Kongolese troepe na die dorp gevlug het toe sogenaamde M23-rebelle tydelik beheer geneem het oor die provinsiale hoofstad Goma.

Die seniorbeampte van die Verenigde Nasies, wat op voorwaarde van anonimiteit gepraat het, het gesê die twee Kongolese bataljons is aangesê om soldate wat die vroue glo verkrag het te begin vervolg, anders sal hulle die ondersteuning van die VN-vredesoldate verloor.

“Daar was baie verkragtings. Ons het ondersoek ingestel,  ons het verskeie gevalle geïdentifiseer en ons dring aan dat die Kongolese beamptes wettige aksie neem teen daardie mense,” het die beampte gesê.

Hy het nie gesê hoeveel soldate aangekla is nie.

“”Aangesien niks merkwaardig in hierdie stadium gebeur het nie, het ons reeds twee eenhede van die gewapende magte van die Kongo kennis gegee dat as hulle nie vinnig optree nie, ons sal ophou om hulle te ondersteun,” het hy gesê.

Martin Nesirky, woordvoerder van die VN, het in Desember gesê dat die beweerde menseregteskendings tussen 20 en 30 November in en om Minova gepleeg is. Dit sluit in die 126 verkragtings en die moord op twee burgerlikes.

Nesirky het in daardie tyd gesê twee soldate is van verkragting aangekla, terwyl sewe ander aangekla is van plundery.

Die VN se vredesending in die Kongo, wat as Monusco bekendstaan, het ‘n mandaat om burgers te beskerm en sendings deur die Kongolese weermag te ondersteun.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Reuters

Lees meer oor: drk  |  verkragtings  |  verenigde nasies
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Brian Smith sê... Maar ek dog dan "n donkie is 'n Wonderlike ding!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.