Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Komodo-draak eis amper man

2010-02-24 04:41
Tweets Share Share line Print

Jakarta – ‘n Indonesiese wildbewaarder het ‘n aanval van ‘n komodo-draak, die wêreld se grootste reptielspesie, vrygespring nadat sy kollegas sy hulpkrete gehoor het en die reptiel weggedryf het.

Marcelinus Subanghadir was Maandagaand buite sy hut op Komodo Eiland toe een van dié drake van oor die twee meter hom aan sy regtervoet gegryp het, het Tamen Sitorus, hoof van die Komodo Nasionale Park, gesê.

Die draak het Subanghadir se voet met sy saagagtige tande, amper soos dié van ‘n haai, vasgeknyp totdat die ander wildbewaarders gehoor het hoe hy skree en die reptiel met houtstompe weggejaag het, het Sitorus gesê.

Die 34-jarige Subanghadir het diep skeurwonde opgedoen en herstel in ‘n hospitaal naby Bali.

Komodo-drake word slegs in die natuur in die oostelike Indonesiese eilande van Komodo, Padar en Rica aangetref.

Hulle word op minder as 4 000 beraam en kan langer as drie meter word en tot 70 kilogram weeg.

‘n Agtjarige seun is in 2007 op Komodo Eiland deur een van dié reptiele doodgebyt.

- Sapa-AP
 

Lees meer oor: diere
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Kuhn sê... Dan staan hulle op die hoogste berge en verkondig hulle deugde en heiligheid. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:58 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane between Gilloolys Interchange and the Van Buuren Road exit - DELAYS
  • Wednesday Bedfordview - 13:36 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV and a TRUCK before Van Buuren Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.