Kofi Annan nou onderwyser

2009-09-03 14:59
Tweets Share Share line Print

Singapoer - Kofi Annan, voormalige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN) sal volgende jaar sy plek by die Universiteit van Singapoer as ‘n onderwyser inneem.

Annan sal sy loopbaan as ‘n onderwyser vroeg 2010 by die Lee Kuan Yew skool  by die Nasionale Universiteit van Singapoer afskop, het ‘n woordvoerder van die skool gesê.

Die skool is egter nog besig om sy rol by die skool te formuleer, asook watter kursus hy sal aanbied en die hoeveelheid klasse wat hy sal onderrig.

Annan sal die professorskap van een van die rykste mans in Hong Kong, Li Ka-sing oorneem wat ‘n R536 miljoen in 2007 aan die skool geskenk het.

Dié skool is vernoem na die stigter van die moderne Singapoer en eerste eersteminister Lee Kuan Yew.

-Sapa-AFP     
 

Lees meer oor: vn  |  kofi annan

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sambok sê... iemand gaan lekker geld maak met die herverkoop van die huis. Klink my ons banke in Suid Afrika het ook invloed in Aus? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES

C200 Elegance
2002
R 131,579.00

TOYOTA

Corolla 1.6 Professional MY09
2009
R 139,950.00

DODGE

Caliber 2.0 SXT 5-dr MY10
2011
R 229,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.