Kinders te veel aan seks blootgestel

2010-02-27 02:27
Tweets Share Share line Print

Londen – Kinders in Brittanje word te veel aan seks blootgestel deur middel van die internet, musiekvideos, rekenaarspeletjies en tydskrifte, het binnelandse sake luidens ’n verslag gesê.

Die studie het ‘n beroep op televisiestasies gedoen om die uitsending van alle seksuele musiekvideos voor 21:00 te verban.

Dit het ook daarop aangedring dat manstydskrifte met foto’s van vrouens wat skraps geklee is, slegs aan seuns ouer as 15 verkoop mag word.

Hulle voel ook dat speletjies met ‘n ouderdomsbeperking verkoop moet word.

"Kinders en jong mense van vandag word nie net aan ‘n groter hoeveeldheid seksuele materiaal blootgestel nie. Die idee om sexy en sensueel te lyk, word ook aan hulle verkoop,” het Linda Papadopoulos, ‘n sielkundige in ‘n verslag gesê.

"Daar word baie meer druk op vandag se kinders geplaas as in die verlede.”

David Cameron, die leier van die Konserwatiewe Party, het vroeër vandeesmaand gesê hy wil seksualisering onder die jeug stop.

Die verslag het gevind dat veral meisies hierdeur geraak word en gaan gewoonlik met depressie, geweld en gesondheidsprobleme gepaard.

Seuns word ook gedruk om sterker en vreesloos voor te kom.

Frank Furedi, ‘n professor van sosiologie by die Universiteit van Kent in die suide van Engeland het gesê die probleem lê by die samelewing in geheel.

"Die samelewing in sy geheel is hiperseksueel. Seks word die algemene norm waardeur mense die wêreld van volwassenheid betree en word gedurig aan kinders gewys dat alles oor seks gaan,” het hy aan BBC radio gesê.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: jeug  |  seks

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.