Kind sterf toe hangbrug breek

2009-10-27 08:41
Tweets Share Share line Print

Maleisië – ‘n Maleisiese student is dood en twee ander was Dinsdag nog vermis nadat die hangbrug waarop hulle geloop het, gebreek het.

Altesaam 22 leerders het laat Maandag in ‘n rivier geval in die noordelike staat van Perak toe die brug gebreek het.

Die groep van 298 kinders van 60 skole in die staat was op ‘n kamp-uitstappie.

Drie van die kinders was vermis en die polisie het Dinsdagoggend slegs die 11-jarige Dina Feve Nathan se lyk twee kilometer van die ongelukstoneel in die rivier gevind.

Polisie het gesê dat ‘n soektog nog aan die gang is vir die ander twee vermiste kinders.

Die yster-kabel brug is onlangs gebou om ‘n ouer brug te vervang, het die Star aanlynkoerant berig.

Zambry Abdul Kadir, die hoofminister van die staat, het sy medelye aan die familie van die oorledene betuig en het bygevoeg dat hy onmiddellik ‘n ondersoek in die oorsaak van die ongeluk geloods het, het die amptelike Bernama nuusagentskap berig.

“Die hangbrug was nog nuut. Ons wil weet of dit volgens spesifikasies gebou is, aangesien dit geval het nadat ‘n metaal pilaar uit die grond geruk het,” het hy gesê.

Oorlewendes het aan die Star gesê dat sommige van die studente wat oor die brug gestap het op dit begin spring het om die ander studente bang te maak. Die brug het kort daarna gebreek.

- Sapa-dpa

 

Lees meer oor: kindersterftes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Masterdebater sê... Ronel, darem nie so toring nie. Wel een wat volgens afrika standaarde redelik hoog is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

VOLVO

S40 2.0 T Local
2001
R 64,369.00

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
1998
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.