Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kenners vervang waarnemers in Sirië

2012-08-17 13:30
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Verenigde Nasies het sy waarnemersmissie in Sirië beëindig terwyl gevegte tussen die rebelle en regeringsmagte in Aleppo voortduur, het Sky News berig.

Die 300 ongewapende waarnemers sal met 'n groep weermagraadgewers en politieke, menseregte en burgerlike kenners vervang word.

Die president van die veiligheidsraad, Gerard Araud, het gesê daar is ooreengekom dat die voorwaardes vir die verlenging van die missie nie nagekom is nie en dat dit Sondag tot 'n einde sal kom.

Die voorwaardes was dat die geweld moes afneem en die gebruik van swaar wapens gestop moes word. 

Lede van die waarnemers het sedert 15 Junie meestal in hotelle gebly uit vrees vir die geweld.

Dié besluit kom twee weke nadat Kofi Annan as internasionale bemiddelaar vir Sirië bedank het nadat die implementering van sy sespunt vredesplan misluk het.

Rusland het intussen 'n vergadering vir Vrydag by die Vernigde Nasies in New York gereël om te bespreek hoe die verspreiding van die konflik gestuit kan word.

Intussen het aktiviste gesê Siriese magte het 'n groep mense wat buite 'n bakkery in die Qadi Askar-distrik, in die oostelike deel van Aleppo, gestaan het gebombardeer.

Die Siriese Waarnemers vir Menseregte het gesê 10 mense is in Qadi Askar dood en minstens 99 ander het Donderdag weens geweld regoor die land gesterf, waarvan die meeste burgerlikes was.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: sirië  |  geweld  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Nettie Potgieter sê... Niks Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Regulatory Reporting Consultant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Front End Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

PHP Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.