Kaper ontsnap uit hospitaal

2010-03-18 15:11
Tweets Share Share line Print

Perth – ‘n Australiese man wat in ‘n ongeluk betrokke was met 'n gesteelde motor tydens ‘n hoë-spoed jaagtog het uit die hospitaal ontsnap.

Die 22-jarige Colin Bradley Little is van meer as 20 oortredings aangekla, insluitende gewapende roof, het polisie gesê.

Hy is onder toesig in ‘n hospitaal opgeneem sodat hy vir sy beserings behandel kon word.

Donderdagoggend toe hy in ‘n rolstoel uit die hospitaal ontslaan is het hy opgespring en weggehardloop, het supt. Gary Budge aan die Australian Broadcasting Corp. Radio gesê.

Volgens Budge was polisie nog besig om die voorval te ondersoek en hy kon nie bevestig of Little in boeie was nie.

“Ek sou so hoop,” het hy gesê.

Meer as 100 amptenare was op soek na Little en polisie het inwoners aanbeveel om hul huise en motordeure te sluit.

Volgens polisie het Little en ‘n 21-jarige vrou Woensdag ‘n motor gesteel nadat hulle die insittendes met ‘n hamer gedreig het.

Ná ‘n lang jaagtog deur die polisie , het Little die bestuurder van ‘n ander motor uit sy voertuig forseer en probeer om dieselfde met nog drie ander voertuie te doen.

Die jaagtog het geëindig nadat Little in ‘n polisievoertuig vasgejaag en die gesteelde motor omgeslaan het.

Die vrou wat as Little se medepligtige aangekla is, is in hegtenis geneem en sal Donderdag op twee aanklagte van motordiefstal in die hof verskyn.

- Sapa-AFP



 

Lees meer oor: kapings  |  diefstal

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.