Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kambodjaanse vrou dood ná suur-aanval

2013-01-08 10:57
Tweets Share Share line Print

Phnom Penh – ‘n Kambodjaanse vrou is dood ná 'n aanvaller twee weke gelede suur oor haar uitgegooi het, het die plaaslike media Dinsdag berig.

Die 40-jarige Yi Aun het Maandag aan haar beserings beswyk ná sy die 26ste Desember by haar huis aangeval is.

“Sowat 50% van haar liggaam het derdegraadse brandwonde opgedoen,” het Ziad Samman, ‘n amptenaar by 'n liefdadigheidsorganisasie in Kamboja wat oorlewendes van suuraanvalle behandel, gesê.

Die vrou is met die suur aangeval ná sy haar deur vir twee mans oopgemaak het. Haar 19-jarige seun is ook getref, maar het die voorval oorleef.

Die twee mans is intussen van moord aangekla.

Dit is nog nie duidelik wat die motief vir die aanval was nie.

Sewe mense is in 2012 in Kambodja met suur aangeval.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: kambodja  |  aanvalle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich Goosen sê... As die teenoorgestelde gegeld het en 'n moslem vermoor is sou die moordenaars in alle waarskynlikheid hul koppe verloor het nadat hulle eers 'n paar honderd houe met 'n rottang opgele is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Bramley - 16:39 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at High Road - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Pretoria - 16:38 PM
    Road name: Atterbury Road
    Traffic lights not working between Menlyn Park and Solomon Mahlangu Drive due to power supply problems - expect heavy delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.