Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kalifornië: Leerder kritiek ná kind by skool losbrand

2013-01-11 08:20
Tweets Share Share line Print
Video - Nóg 'n skietvoorval in Aurora, Colorado
Vier mense is dood in nóg 'n skietvoorval in Aurora, Colorado, wat slegs 'n paar maande gelede deur 'n skietery by 'n bioskoop geruk is. KYK
 

Kalifornië – ‘n 16-jarige leerder het Donderdag met 'n haelgeweer by ‘n hoërskool in Kalifornië ingeloop en ‘n skoolkind geskiet.

Die aanvaller het glo op nog ‘n kind geskiet, maar het misgeskiet. ‘n Onderwyser en ‘n ander personeellid het die aanvaller daarna oortuig om hom aan die polisie oor te gee.

Die leerder wat gewond is, is in 'n kritieke maar stabiele toestand, het Donny Youngblood, ‘n polisiewoordvoerder, tydens ‘n mediakonferensie gesê.

Hy het bygevoeg dat ‘n onderwyser by die Taft Union-hoërskool ook ‘n geringe besering opgedoen het.

Die aanval kom minder as ‘n maand na ‘n gewapende man 20 skoolkinders en ses vroue by die Sandy Hook-laerskool in Newtown in Connecticut doodgeskiet het.

Pres. Barack Obama het na dié voorval beloof om opnuut erns te maak met die kwessie van vuurwapengeweld in die VSA.

Adjunkpres. Joe Biden, wat deur Obama in beheer geplaas is van die inisiatief, het gesê hy sal teen volgende week nuwe beleidsvoorstelle aan die president oorhandig.

Die aanvaller, wie se naam nog nie bekend is nie omdat hy minderjarig is, is volgens ander leerders by die skool gereeld gespot.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: vsa  |  skietery
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Christo Hennig sê... boeing 777 Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 13:11 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane after the New Road exit - expect delays
  • Friday Ruimsig - 13:10 PM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Westbound
    DELAYS between Cascades Road and Peter Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.