Joernalis dramaties bevry

2009-09-09 09:02
Tweets Share Share line Print

Afganistan - ‘n Verslaggewer van New York en sy Afgaanse tolk is bevry nadat hulle deur Talibantroepe in Afganistan aangehou is.

Gewapende rebelle het die Ierse joernalis Stephen Farrell en sy kollega Sultan Munadi Saterdag ontvoer terwyl hulle verslag gedoen het oor die NAVO-lugaanval nadat talle landsburgers en rebelle in die noorde van Kunduz gesterf het.

Munadi het egter nie die dramatiese bevryding oorleef nie.

Navo se internasionale veiligheidsbystandsmag (Isaf), wat die Afgaanse troepe help veg teen die Taliban, het sy vrylating bevestig.

"Kommando's het vroeg Woensdagoggend talle kampe in Kundus binnegeval en die New York Times se joernalis Stephen Farrell en sy kollega gered," het Isaf aan AFP vertel.

Farrell het geen beserings tydens die dramatiese reddingspoging opgedoen nie, maar die 34-jarige Munadi, 'n pa van twee wat tyd afgevat het van sy studies in Duitsland, is doodgeskiet.

Farrell (46) het in ‘n kort telefoonoproep aan die New York Times se buitelandse redakteur Susan Chira gesê: “Ek is uit, ek is vry!”, het die koerant berig.

Farrell het gesê hy en sy mede-gevangenesse het ‘n helikopter gehoor nader kom kort voor die reddingstog. “Ons was almal saam in ‘n kamer, maar die ontvoerders het uitgehardloop. Ons het gedink die mans gaan ons doodmaak, en toe vlug ons” het Farrel gesê.

Hy en Munadi het Britse stemme gehoor en besluit om na dié mense te hardloop. 'n Skietgeveg het uitgebreek, maar die joernalis het met sy lewe weggekom.

Die ontvoering was tot nou toe stilgehou om die twee mans se veiligheid te kon verseker.

- Sapa-AFP
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.