Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Japan-aardbewing: Dorp ontruim, kernaanleg veilig

2012-12-07 12:17
Tweets Share Share line Print

Tokio – ‘n Klein tsoenami van sowat 'n meter hoog het Vrydag teen die noord-oostelike kus van Japan uitgespoel ná ‘n sterk ondersese aardbewing naby die kus.

Die aardbewing is naby die gebied wat in Maart 2011 erg deurgeloop het toe 'n tsoenami 'n groot deel van die kus in die noordooste verwoes het en die lewens van duisende mense geëis het. 

Meteoroloë sê die golf het Ishinomaki-stad eerste getref.

Daar was geen onmiddelike berigte van sterftes nie.

Die aardbewing, met 'n sterkte van 7,3, is gevolg deur ‘n naskok wat 6,2 gemeet het.

Inwoners van die dorpie Minamisanriku in die Miyagi-distrik is aangeraai om na veilige, hoë grond te beweeg.

“Ons vra nou dat mense na hoër grond beweeg,” het Ryuichi Omori, ‘n regeringsamptenaar, in Minamisanriku aan die nuusagentskap AFP gesê.

“Die aardbewing is nie so groot nie, hoewel dit baie sterk gevoel het. Ons is besig om ‘n taakmag byeen te roep wat die slagoffers sal help.”

Geen skade is by die Fukushima Daiichi-kernkragsentrale aangemeld nie.

“Geen abnormale gebeure is tot dusver by ons ses reaktors gerapporteer nie,” het ‘n woordvoerder vir Tepco gesê.

Yoshihiko Noda, premier van Japan, is glo op pad na sy kantore in Tokio, van waar hy die gebeure sal monitor.

Treindienste in sekere dele van die land is ook vir eers gestaak.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: japan  |  tsoenami
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... Was die verslaggewer ook onder die invloed of net gewoonweg onbevoeg? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.