Islam-fanatici kap onnie se hand af

2010-07-05 15:00
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi - Radikale volgelinge van die Islamitiese geloof het 'n kollege-lektor in Indië se hand afgekap.

Die lektor is daarvan beskuldig dat hy 'n beledigende verwysing na die profeet Mohammed in 'n eksamenvraestel gesit het, het 'n plaaslike koerant Maandag berig.

TJ Joseph was Sondag op pad huis toe ná 'n kerkdiens in die sentrale Ernakulam-distrik toe hy aangeval is, het die Times of India berig.

Volgens sy suster Mary Stella, 'n non, het hulle pas in hul motor geklim toe sowat agt mense, met swaarde en messe bewapen, die voertuig storm.

"Hulle het die voorruit gebreek, sy regterhand afgekap en hom in die linkerdy gesteek," het sy aan die koerant beskryf.

Die groep het glo ook ploftoestelle afgesit voor hulle op die vlug geslaan het.

Die 52-jarige lektor is na 'n plaaslike hospitaal gestuur. Sy toestand is stabiel, maar ernstig.

Islamitiese groepe het in Maart betoog oor 'n vraag in een van Joseph se vraestelle wat verwys het na 'n gesprek tussen die profeet Mohammed en God in die film Garshom.

Twee aktiviste, wat glo lede van die Popular Front, 'n organisasie van gelowiges, is, is Sondag in verband met die voorval gearresteer.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: geweld  |  geloof  |  islam

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.