Iranse pastoor staar doodsvonnis in die gesig

2011-09-29 23:24
Tweets Share Share line Print

Tehran – Die prokureur van ‘n Iranse pastoor wat tot die dood veroordeel is vir geloofsversaking, is hoopvol dat ‘n appèlhof sy kliënt sal vryspreek.

Prokureur Mohammad Ali Dadkhah sê hy glo daar is ‘n “95% kans” vir die vryspreking van sy 32-jargie kliënt, Yusuf Naderkhani.

Naderkhani het Christenskap aangeneem toe hy 19 jaar oud was en later ‘n pastoor in Rasht in die noorde van Iran geword.

Hy is in 2010 van geloofsversaking aangekla en is sedertdien aanhouding in Rasht.

Dadkhah het gesê hy het die saak voor die appèlhof gebring en hoop dat die saak teen die einde van die week beslis sal word.

Volgens Dadkhah het die Iranse wetgewing en geestelike leiers nog nooit op die doodsvonnis vir geloofsversaking aangedring nie.

Intussen het Duitsland Iran se top-diplomaat in Berlyn aangespreek om hul afkeer in die teregstelling van pastoor Yusuf Naderkhani duidelik te maak.

“Die teregstelling sal onmenslik wees, sowel as ‘n skending van menseregte,” het Angela Merkel, premier van Duitsland, se kantoor gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: iran  |  menseregte  |  geloof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.