Britte vies oor inbrekerbeskerming

2011-02-14 07:48
Tweets Share Share line Print

Londen - Die polisie het inwoners van Kent en Surrey in Engeland beveel om maasdraad voor vensters te verwyder omdat dit inbrekers kan beseer.

Inwoners van nedersettings hier het gesê hulle is woedend omdat hulle as misdadigers gebrandmerk word weens die beskerming van hul eiendom, het die Britse koerant Mail on Sunday Sondag berig.

Die inwoners het vensters met die draad beveilig ná ’n reeks inbrake by gereedskapskure op hul erwe, maar gemeenskapspolisielede het gesê dit kan meebring dat inbrekers skadevergoeding eis, omdat hulle hulself hiermee beseer.

Thomas Cooper van Tats­field, Surrey, het gesê hy het die draad om drie van sy tuin-huisies gesit ná twee inbrake die afgelope vier jaar.

“Wat moet jy doen? Hulle toelaat om jou goed te vat? Dit is belaglik dat die wet hulle beskerm, hoewel hulle dit verbreek.”

Samantha Cullum van Brasted in Kent het gesê haar hele tuin-huisie is gesteel. Diewe het dit in die nag op ’n vragmotor gelaai.

Die polisie het gesê hulle raai mense voortdurend aan om die inhoud van hul tuin- en motorhuise te beskerm, maar ’n voor die hand liggende benadering moet gevolg word.

Hulle moet slotte van hoë gehalte gebruik en nie tuisgemaakte toestelle nie, want dit kan tot beserings lei. Maasdraad “is nie een van die voorstelle wat ons sou maak nie”, het ’n polisielid gesê. 

- Volksblad

Lees meer oor: misdaad  |  diefstal  |  huisbraak  |  diewe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.