Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Internetliefde kos vrou miljoene dollars

2013-02-08 08:20
Tweets Share Share line Print

Sydney – 'n Enkellopende vrou van Adelaide is A$480 000 (sowat R4,4 miljoen) kwyt ná sy bedrieg is deur 'n man wat sy op die internet ontmoet het, het die polisie Vrydag gesê.

Die 48-jarige vrou het A$80 000 (sowat R734 000) gestuur voor 'n ander man haar kontak het om te sê sy is verkul. Dié man sou haar help om haar geld terug te kry. Sy het toe nóg A$400 000 (sowat R3,6 miljoen) inbetaal voor sy besef het sy is twee keer bedrieg.

"Indien jy reeds geld gestuur het en 'n versoek ontvang om nóg geld te stuur, moet mense dit sien as die bedrieër se poging om nóg geld te kry," het speurinsp. Greg Hutchins gesê.

Hutchins het gesê dis feitlik onmoontlik om die geld terug te kry omdat die bedrieërs nie opgespoor kan word nie. Hy het ook gesê dit is moeilik om die misdadigers in ander lande te vervolg.

Eensame Australiërs word maandeliks uit meer as A$2,5 miljoen (sowat R22 miljoen) bedrieg. Slegs 'n paar sake word aangemeld en die res bly stil daaroor.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: bedrog  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Penellope Jones sê... ""Brittanje se premier, David Cameron, het sy besoek aan Frankryk kortgeknip en na Londen teruggekeer om as voorsitter op te tree by 'n noodvergadering oor nasionale sekerheid"". Dis hoe dit gedoen moet word! hierdie arme jong man het 'n verskriklike dood gesterf - ek kan nie eers begin om te dink hoe sy ouers moet voel nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.