Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Inligting oor swanger Kate deur fopoproep verkry

2012-12-05 18:14
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Britse hospitaal waar Prins William se swanger vrou Kate vir erge oggendnaarheid behandel word, het erken dat hulle geviktimiseer is deur ‘n fopoproep wat inligting oor die hertogin van Cambridge gesoek het.

King Edward VII se hospitaal het Woensdag erken dat ‘n Australiese radiostasie die fopoproep na die hospitaal gemaak het.

‘n Vrou wat die stem van koningin Elizabeth II nagemaak het, het gevra hoe dit met Catherine se gesondheid gaan. Sy is toe geantwoord dat Catherine nie meer opgooi nie en dat sy aan en af slaap.

Die hospitaal het bygevoeg dat die gesprek met een van hul verpleegkundiges gevoer is. Die hospitaal se telefoon-beleid word nou hersien.

Die Australiese radiostasie 2DayFM het ‘n opname van die gesprek op hul webtuiste geplaas.

Intussen is prinses Kate besig om beter te voel.

“Die hertogin van Cambridge is besig om beter te voel. Sy en die hertog is verskriklik dankbaar vir die goeie wense wat hulle gekry het. Sy sal nog op die oomblik in die hospitaal bly,” het ‘n verklaring van die koninklike famile gelui.

William het glo belowe om alles in sy mag te doen om Kate van die media te beskerm tydens haar swangerskap, het Showbizspy.com berig.

“William het nog altyd die media wantrou,” het ‘n bron gesê.

“Dit kom uit sy kinderdae uit toe hy moes toekyk hoe sy ma opgebou was deur die media en toe weer deur hulle afgebreek is. Hy glo tot vandag toe nog dat hulle verantwoordelik was vir sy ma se dood.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 06:23 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the Rigel Avenue exit
  • Tuesday Booysens - 06:21 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Booysens and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.