Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Indië vra ekstra sekuriteit by ambassade in Pakistan

2012-11-22 11:18
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Indië het Pakistan gevra om sekuriteit by sy ambassade te verskerp na die teregstelling van die Pakistanse militant Mohammed Kasab.

Kasab is gehang vir sy rol in die 2008 Moembaai terreur-aanvalle.

Indië het Pakistan Dinsdag in kennis gestel van die teregstelling en gevra dat hulle die sekuriteit by die Indiese ambassade moet verskerp uit vrees vir moontlike weerwraak en betogings.

“Ons het gevra vir voorsorgmaatreëls om ons diplomate in Pakistan te beskerm,” het Salman Khurshid, Indië se minister van buitelandse sake, Donderdag gesê.

“Daar is ‘n behoefte aan ekstra sekuriteit.”

Die 25-jarige Kasab is Woensdag by ‘n tronk in die weste van Indië gehang vir sy rol in die terreur-aanvalle in 2008 wat 166 lewens geëis het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Jonker sê... Hennie Visser, soms moet mens maar leke los dat hulle leke bly. Lewer sinvolle kommentaar of bly stil. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 07:33 AM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between Malibongwe Drive and the Rivonia Road exit
  • Wednesday Centurion - 07:32 AM
    Road name: Hendrik Verwoerd Drive Eastbound
    DELAYS between Rooihuiskraal Road and Old Johannesburg Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.