Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Indië: Vloede laat spoor van dood, verwoesting

2012-11-05 11:39
Tweets Share Share line Print

Hyderabad – Vloede ná swaar reën in die suide van Indië het minstens 22 lewens geëis en duisende mense die afgelope week ontwortel, het ‘n amptenaar Maandag gesê.

Die reën, wat deur ‘n sikloon veroorsaak is, het honderde dorpies oorstroom en sowat 60 000 mense gedwing om in noodvestings 'n heenkome te soek.

“Minstens 22 mense is dood en duisende het hul huise verloor. Die reën het ook die meeste van die oeste in streek beskadig,” het die amptenaar gesê.

Noodwerkers het gehelp om mense na hoogliggende gebiede te neem en sowat 100 kampe is oor die streek heen opgerig om mense wat hul huise verloor het, te akkomodeer.

“Die reënval het ons oeste beskadig en ons lande is heeltemal onder water,” het Arku Rajaipa, ‘n boer in die streek, gesê.

“Ons sal nou die hele jaar op die regering moet staat maak vir kos.”

Die regering het al sowat 100 000 kospakkies uitgedeel sedert sikloon Nilam Woensdagaand die suidkus van die land getref het.

Die meteorologiese kantoor het nog reën voorspel en mense in laagliggende gebiede is aangemoedig om na kampe te vlug.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: indië  |  sterftes  |  siklone  |  vloede
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chanel Joy Fourie sê... My hart lê in skerwe... Hoe kan God se skeppings só wreed wees? Laat my dink aan Black Eyed Peas se lied - "where is the love?". Luister gerus na die woorde... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 11:29 AM
    Road name: Plane Road Both Ways
    DELAYS between Kelvin Street and Pretoria Road
  • Thursday Randburg - 11:25 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

TOWNHOUSES FOR SALE IN Port Alfred

TownhousesR 615 000

HOUSES FOR SALE IN Klipriver

HousesR 1 600 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.