Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Indië: Verkragting-slagoffer sou trou

2012-12-30 08:40
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi - Die meisie wat deur ses mans op 'n bus in Nieu-Delhi verkrag en aangerand is en later in 'n hospitaal in Singapoer dood is, is Sondag tydens 'n privaat seremonie veras.

Die ongeïdentifiseerde 23-jarige was die fokus van landswye betogings nadat sy twee weke gelede wreed aangerand en verkrag is.

Die begrafnis, wat op versoek van haar getraumatiseerde ouers uit die openbare oog gehou is, het in die suidwestelike Dwarka-streek plaasgevind.

Roubeklaers het die mediese student as baie gewild en talentvol beskryf.

"Ek het gekom want ek was regtig lief vir hierdie meisie. Sy was die slimste van al die meisies in ons buurt, het Meena Rai," 'n goeie vriend, gesê.

Ander mense uit die buurt het gesê die jong vrou sou met haar kêrel, wat ook in die aanval beseer is, trou.

"Sy was veronderstel om in Februarie te trou met dieselfde man wat ook in die aanval beseer is," het Meena Rai, wat langs die 23-jarige student gebly het, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: indië  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bia Force sê... Dis verskriklik! Soms dink ek hulle moet 'n skietveld opstel waar hulle mekaar kan aantree. Wil nie 'n GELOOF onderwerp begin nie..... wonder hoe voel die gewone Moslem man/vrou op straat wat vrede najaag, as hulle sulke goed lees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sunninghill - 11:59 AM
    Road name: Rivonia Road
    ACCIDENT at Witkoppen Road
  • Wednesday Randburg - 11:55 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.