Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Indië: Verkragters wou oor slagoffer ry

2013-01-02 12:38
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Die groep mans wat na bewering betrokke was by die verkragting van 'n 23-jarige vrou op 'n bewegende bus in Nieu-Delhi wou glo bo-oor haar ry ná hulle haar uit die bus gegooi het.

Die vrou, 'n fisioterapie-student, is in Singapoer dood, waar sy in 'n hospitaal opgeneem is vir behandeling ná sy ernstige beserings opgedoen het toe sy op 16 Desember uit die bewegende bus gegooi is.

Haar kêrel, wat ook uit die bus gegooi is ná hy aangerand is terwyl sy meisie herhaaldelik verkrag is, het daarin geslaag om haar net betyds na veiligheid te trek, het ‘n klagstaat gelui wat Donderdag by die hof ingedien sal word.

Die 23-jarige vrou het glo ook van die mans gebyt terwyl hulle haar verkrag het, het die plaaslike media berig.

Die beserings sal saam met forensiese bewyse soos bloed, semen en haarmonsters as die hoof-bewysstukke teen die verdagtes gebruik word.

Vyf van die ses verdagtes is van moord aangekla.

Die sesde verdagte is 'n minderjarige. Kinders onder 18 kan volgens Indiese wetgewing nie vir moord vervolg word nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: indië  |  verkragtings  |  moorde  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Adre Claassens sê... Oh bollocks, could South Africans have said anything intelligent at all about the upcoming G20??? As if Africans have never heard of HAARP!!! He he he he, idiote! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 07:35 AM
    Road name: W F Nkomo Street Eastbound
    HEAVY DELAYS approaching Transoranje Road
  • Tuesday Fourways - 07:34 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS through Fourways towards Sunninghill
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.