Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Indië: Polisie van brutaliteit beskuldig ná bendeverkragting

2013-01-10 12:45
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – ‘n Prokureur het Donderdag die Indiese polisie van brutaliteit beskuldig in die bendeverkragtingsaak wat dié land geruk het.

Die prokureur, ML Sharma, beweer die polisie het die vyf verdagtes aangerand en gedwing om te erken dat hulle die 23-jarige vrou op 16 Desember op ‘n bewegende bus verkrag het.

Vyf mans word van moord en verkragting aangekla nadat hulle glo die jong student verkrag het. Hulle het haar daarna na bewering uit die bus gegooi en oor haar probeer ry. Die verkragting het 'n skerp reaksie in Indië en die res van die wêreld ontlok.

'n Sesde beskuldigde, wat 17 jaar oud is, sal na verwagting in 'n hof vir minderjariges verhoor word.

Sharma het aan die nuusagentskap AFP gesê sy kliënte, Ram Singh, Mukesh Singh en Akshay Thakur, is tydens hul aanhouding aangerand.

“Al die beskuldigdes is erg deur die polisie aangerand en hulle is gedwing om te erken dat hulle die misdaad gepleeg het sodat dit by [die polisie se] bewyse pas,” het Sharma in Nieu-Delhi gesê.

“My kliënte is gedwing om skuld te erken vir ‘n misdaad wat hulle nie gepleeg het nie.”

Die polisie wou nie kommentaar op die bewerings lewer nie.

Sharma het Woensdag gesê dat sy kliënte almal onskuldig sal pleit.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: indië  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.