Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Indië: Bendeverkraging-verhoor begin

2013-02-05 10:55
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Die verhoor van die vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n 23-jarige student in Desember op 'n bewegende bus in Nieu-Delhi verkrag en vermoor het, sal Dinsdag begin.

Vier getuies sal glo Dinsdag opgeroep word.

“Die getuies sluit in die vriend van die slagoffer wat saam met haar was tydens die aanval,” het ‘n prokureur wat nie sy identiteit bekend wou maak nie, gesê.

“Die ander getuies is die mense wat die slagoffer langs die pad gesien het en die polisie gekontak het.”

Al vyf die verdagtes het onskuldig gepleit op aanklagte wat moord, verkragting, ontvoering, die vernietiging van bewyse en sameswering insluit.

Die slagoffer is op 16 Desember met ‘n ysterpaal gemartel en op ‘n bewegende bus verkrag. Sy is saam met ‘n manlike vriend, wat ook aangeval is, vol bloed in ‘n straat gelaat. Sy is twee weke later in ‘n hospitaal in Singapoer dood.

Die mans kan die doodstraf opgelê word indien hulle skuldig bevind word.

'n Sesde beskuldigde, wat 17 jaar oud is, sal na verwagting in 'n hof vir minderjariges verhoor word. Hy kan tot ‘n maksimum van drie jaar tronkstraf gevonnis word indien hy skuldig bevind word.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: indië  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday City Deep - 05:36 AM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Outspan Road
  • Thursday City Deep - 05:36 AM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.