Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Indië: 34 dood ná bus in ravyn afstort

2012-09-11 09:45
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Minstens 34 mense is dood nadat 'n bus in die noorde van Indië in 'n ravyn afgestort het, het die polisie Dinsdag gesê.

Die bus het laat Maandag in die ravyn, wat in die Kangra-vallei geleë en 700 m diep is, afgestort. 

"Altesaam 34 lyke is tot dusver in die wrak van die bus gevind," het Yoginder Pal, polisiehoof, gesê.

"Vyf passasiers is in die hospitaal opgeneem. Ons gaan steeds voort met reddingsoperasies omdat daar dalk nog slagoffers kan wees," het hy gesê.

Onder die slagoffers was drie kinders en 31 mans en vroue.

Die weermag se hulp is ingeroep om met die reddingsoperasie te help.

Volgens sommige van die oorlewendes het die busbestuurders van 'n meganiese probleem tydens hul reis gepraat, het die polisie gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

Lees meer oor: indië  |  sterftes  |  busongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

La Grange D sê... SA is ook deur 'n tornado getref. Dit het in 1994 gebeur en die ding waainog steeds. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Industria - 14:10 PM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS through Industria
  • Tuesday Florida North - 14:08 PM
    Road name: Ontdekker Road
    ACCIDENT at Gordon Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.