Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ikea onttrek frikkadelle uit 24 lande

2013-02-26 16:32
Tweets Share Share line Print

Stockholm – Die Sweedse meubelreus Ikea het sy frikkadelle uit 24 lande onttrek weens vrese dat die gewilde kossoort perdevleis kan bevat, het hy Dinsdag gesê.

Die frikkadelle is nou uit winkels in Hongkong, Thailand en die Dominikaanse Republiek onttrek nadat dit uit verskeie Europese lande van die rak verwyder is, het Ylva Magnusson, Ikea-woordvoerder, aan AFP gesê.

“Dit is ‘n belangrike produk vir ons, so die maatreël is beduidend, maar ons wil nie hê ons kliënte moet bekommerd wees nie,” het sy gesê.

‘n Duitse laboratorium is tans besig om die frikkadelle te toets vir tekens van perdevleis, het sy gesê. Die eerste resultate sal Donderdag bekend wees.

Ikea het Maandag gesê hy het verkope van die produk in 16 Europese lande gestaak nadat beamptes van die Tsjeggiese Republiek perdevleis daarin gevind het.

Een kilogram sakke van die gevriesde frikkadelle is van die rak in Slowakye, die Tsjeggiese Republiek, Hongarye, Brittanje, Portugal, Italië, Nederland, België, Spanje, Siprus, Griekeland en Ierland verwyder, het die maatskappy gesê.

Winkels in Swede, Denemarke, Frankryk en Roemenië het die produk as ‘n voorsorgmaatreël verwyder, maar Ikea het gesê daar is geen perdevleis in die frikkadelle wat in winkels in die VSA verkoop word nie.

Ikea is die jongste groep wat by die perdevleis-skandaal betrek is wat Europa in onlangse maande getref het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: ikea  |  perdevleis  |  skandale
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Francois Blom sê... Het vanoggend geluister hierna op RSG. Ek is bekommerd oor ons wêreld. Demokrasieë wat glad nie demokraties is nie. Onderdruktes wat die onderdrukker word. Ek wil net graag een ding sê, ons moet onthou dat fanatici gevind word waar geloof (en vegan diëte) ter sprake is, dit is egter nie te sê dat daar net fanatiese faksies gevind kan word in gelowe nie. Ek wil die woord 'gematig' gebruik maar om een of ander rede dink ek dat dit sintaks-gewys nie vry is van tekortkominge nie. Nie almal is Bybel-bliksemende Christene nie en nie almal is Talibanagtige Moslems nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Material Expeditor

Pretoria
Akasia Personnel Consultants
R10000 - R15000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
R750000 - R800000

Overborder Manager

Durban
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.