Huldeblyke stroom in vir legendariese Jobs

2011-10-06 07:43
Tweets Share Share line Print

San Francisco – Pres. Barack Obama en tegnologie-legendes soos Bill Gates en Mark Zuckerberg het Woensdag hul stemme gevoeg by 'n menigte oor die wêreld heen wat die dood van Apple se medestigter, Steve Jobs, betreur het.

Obama het Jobs beskryf as een van Amerika se "grootste innoveerders" en het gesê dis gepas dat baie mense van sy dood uitvind op 'n toestel wat hy uitgevind het.

"Hy het ons lewens getransformeer, hele bedrywe herdefinieer, en iets reggekry wat bitter min in die mens se geskiedenis gedoen word: hy het die manier verander waarop elkeen van ons die wêreld sien," het Obama in 'n verklaring gesê.

Ook Microsoft se Bill Gates het Jobs se dood betreur.

"Die wêreld sien baie min iemand wat so 'n enorme impak maak soos wat Steve gemaak het, en die uitwerking daarvan sal vir generasies nog gesien word. Vir diegene wat gelukkig genoeg was om saam met hom te werk, was dit 'n baie groot eer. Ek sal Steve vreeslik mis," het Gates gesê.

Die Facebook-stigter Mark Zuckerberg het op sy beurt op Facebook geskryf: "Steve, dankie dat jy 'n mentor en vriend was. Dankie dat jy vir ons gewys het wat jy bou kan die wêreld verander. Ek sal jou mis."

Die media- en tegnologiekommentator Jeff Jarvis het op Twitter oor Jobs gesê: "Ons het ons Gutenberg, Edison, Picasso, Carnegie verloor.... "

Jobs is Woensdag dood ná 'n lang stryd teen kanker. Hy was 56.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.