Huiskat het H1N1

2009-11-05 11:21
Tweets Share Share line Print

Washington – Veeartse in die Amerikaanse staat van Iowa het aangekondig dat ‘n huiskat positief getoets het vir die H1N1-virus.

Dit is die eerste geval ter wêreld wat na katte versprei het.

Die 13-jarige oue manlike kat het die virus glo van sy eienaars gekry, nadat twee van die drie familielede vroeër die dodelike virus opgedoen het.

“Dit is die eerste kat van wie ons bewus is met die H1N1-virus,” het Brett Sponseller, ‘n assistent-professor van die veearts mikrobiologie gesê, wie gehelp het om die kat te behandel.

Nadat meeste van die gewone oorsake van asemhalingskwale uitgeskakel was, het veeartse na die familie geskiedenis van die huiseienaars gaan kyk, en uitgevind dat die H1N1-virus dalk die oorsaak kan wees.

Na vyf dae van toetse, is hul vrese bevestig.

“Dit is iets groot, en almal betrokke verstaan dit. Die eienaars van die kat is intussen gesond, en die kat word ekstra vloeistowwe gegee en doen tans goed,” het Sponseller gesê.

Katte is al voorheen gediagnoseer met die H5N1 virus, ook bekend as voëlgriep, maar daar word gevrees dat dit die eerste geval van die H1N1-virus by katte is.

Volgens die veeartse sal meer katte nou getoets word, om te kyk of hulle ook die virus het.

Die kateienaar wou egter anoniem bly en ook nie die kat se naam verskaf nie.

“Huiskatte wat in die huis woon, en gereeld in kontak is met hul huismense wat siek is, staan die kans om ook aangesteek te word,” het David Schmitt, ‘n veearts gesê.

“Dit is wys om hul gesondheidstoestand gereeld te monitor om seker te maak dat hulle nie enige tekens van siektes toon nie,” het hy in ‘n verklaring gesê.

Die Iowa se departement van publieke gesondheid het die publiek daaraan herinner dat mense wat die H1N1 virus het, dit nie net na mense kan versprei nie, maar ook na sekere diere.

Meer as 5 700 mense in die wêreld het reeds van die virus gesterf, sedert dit vir die eerste keer vanjaar in April ontdek is. Die meeste sterfgevalle het in Amerika voorgekom met 4 175 mense wat hier gesterf het.

- AFP
 

Lees meer oor: varkgriep

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.