Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hugo Chavez weer op sy pos ná operasie

2012-12-17 10:44
Tweets Share Share line Print

Caracas – Pres. Hugo Chavez, wat as deel van sy kankerbehandeling 'n operasie ondergaan het, is weer op sy pos, het 'n kabinetsminister Sondag uit Havana gesê.

"Van gister [Saterdag] af het die president weer met ons begin kommunikeer en instruksies gegee oor wat in die land geïmplementeer moet word," het Jorge Arreaza, minister van wetenskap en tegnologie, gesê.

Die seun se skoonseun het ook dié nuus in 'n oproep aan die staatstelevisie bevestig.

Chavez het verlede Dinsdag 'n operasie ondergaan ná sy aankondiging dat die kanker teruggekeer het.

Kanker is die eerste keer in Junie 2011 by die president gediagnoseer. Hy het tydens sy verkiesingsveldtog volgehou dat hy kankervry is ná drie operasies, chemoterapie en bestraling.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: hugo chavez
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Jonker sê... Hennie Visser, soms moet mens maar leke los dat hulle leke bly. Lewer sinvolle kommentaar of bly stil. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Houghton Estate - 07:23 AM
    Road name: M1 Both Ways
    DELAYS approaching the Riviera Road exit
  • Wednesday Fourways - 07:22 AM
    Road name: N1 Northbound
    DELAYS between Beyers Naude Drive and the Rivonia Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.