Hospitaal weier om vrou met MIV te behandel

2010-07-16 10:27
Tweets Share Share line Print

Beijing – ‘n Chinese hospitaal het geweier om ‘n erg beseerde vrou te behandel nadat dokters uitgevind het dat sy MIV-positief is, het die vrou se kollega Vrydag gesê.

Li Na (37) is ernstig beseer tydens ‘n rusie toe sy en haar medewerkers van ‘n konstruksiemaatskappy in die Mongolia-area vir hul maatskappy vir onbetaalde salarisse gevra het.

Volgens Wu Jibiao, Li se kollega, is sy ná die stryery hospitaal toe gestuur.

“Sy is vyf tot ses keer hard geslaan en sy het bloed gespoeg, maar toe dokters toetse doen en uitvind dat sy MIV-positief is, het hulle geweier om haar te behandel,” het hy aan AFP vertel.

“Hulle het ook nie ‘n kamer vir haar gegee nie en ons maatskappy het gesê hulle sal ons nie betaal as sy nie die hospitaal verlaat nie. Sy spoeg nou nog bloed, haar bloeddruk is baie hoog en sy kan nie loop nie.”

Volgens Wu het dokters vir Li se medewerkers gesê dat sy MIV-posifief is.

MIV/Vigs is ‘n sensitiewe kwessie in China, waar daar erg teen mense met dié siekte gediskrimineer word.

“Nou wil sy nie meer lewe nie want haar medewerkers wil nie met haar praat nie. Hulle kyk nou neer op haar,” het Wu gesê.

Volgens Wu het Li meer as tien jaar gelede MIV opgedoen toe sy haar bloed in die sentrale provinsie van Henan verkoop het.

Henan was in die 1990s deel van ‘n groot skandaal in Henan.

Mense het hul bloed aan bloedbanke verkoop, en MIV opgedoen nadat hul bloed in ‘n bak opgeneem is en weer terug in hulle ingespuit is ná die plasma daaruit onttrek is.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: china  |  diskriminasie  |  miv/vigs

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sirrion sê... Ek kan/gaan eerder niks hier kwytraak nie, ek is net te pissed! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2002
R 49,995.00

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2008
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY96
1999
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.