Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hondevleis-fees in China verban

2011-09-21 18:30
Tweets Share Share line Print

Beijing – ‘n Tradisionele karnaval in die ooste van China waar honde in die openbaar geslag word, waarna feesgangers aan verskeie honde-disse smul, is deur die Chinese regering verban.

Dié karnaval het wêreldwyd kritiek uitgelok en die Chinese regering het besluit om die praktyk vanjaar stop te sit.

Dit is ‘n tradisionele fees wat in Oktobermaand in die Zhejian provinsie plaasvind en sowat 600 jaar gelede begin is om ‘n plaaslike militêre oorwinning te vier.

“Die fees is in die 1980’s omskep in ‘n gewone handelsfees, maar die tradisionele voorsit van honde-geregte het behoue gebly,” het die amptelike Xinhau-nuusagentskap berig.

“Die kosstalletjies het egter begin om die honde in die openbaar te slag om te wys dat die hondevleis wat hulle gebruik, vars en veilig is.”

Foto’s van die fees het via die internet versprei en so ‘n impak gemaak dat die regering gehoor gegee het aan besware en die fees verban het.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lees meer oor: china  |  honde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Liza Coetzee sê... Hy sou tien teen een 'n hartaanval gekry het... Maar aangesien hy ons land gaan besoek een van die dae, sal ek graag wil hoor wat se hy... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Fourways - 09:44 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Uranium Street
  • Friday Sharonlea - 09:44 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at President Fouche Drive - expect DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.