Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Honderde in China tronk toe vir kinderhandel

2012-07-06 14:14
Tweets Share Share line Print

Beijing – Altesaam 802 mense in China, wat vermoedelik by kinderhandel betrokke is, is in hegtenis geneem, het die Chinese ministerie vir openbare sekuriteit Vrydag gesê.

Volgens die ministerie is 181 kinders gered in ‘n ondersoek wat oor 15 provinsies strek.

Die onlangse ondersoek het gefokus op twee kinderhandel-groepe en tot die inhegtenisneming van die groepe se leiers gelei.

Kinderhandel is ‘n groot problem in China. Sy streng een-kind beleid het ‘n florerende mark in babas gelaat, veral vir seuns wat as die tradisionele erfgenaam gesien word. Dié beleid beperk die meeste stadsouers tot een kind en landelike gesinne tot twee, indien dié gesin se eersgeborene ‘n dogter is.

Meeste van die kinders word ontvoer, maar sommige kinders word deur families, wat nie die kind kan bekostig nie, of nie ‘n dogter wil hê nie, verkoop.

Die nasionale ondersoek is vroeër vanjaar begin ná die polisie tekens van kinderhandel, insluitend die gereelde verskyning van uitstedige swanger vroue by ‘n kliniek in Noord-China se Hebei-provinsie, geïdentfiseer het.

‘n Dokter by die kiliniek is in hegtenis geneem, het staatsmedia berig. Dit is nie bekend of die swanger vroue ook in hegtenis geneem is nie.

In sentraal China se Henan-provinsie is vier verdagtes op ‘n bus in hegtenis geneem ná hulle vier babas probeer verkoop het.

Die staatsmedia het ook berig dat ‘n babadogter vir tussen 30 000 en 50 000 yuan (sowat R39 000 en R65 000) verkoop kan word, terwyl die seuns vir tussen 70 000 en 80 000 yuan (sowat R91 000 en R105 000) verkoop word.

China het verlede jaar meer as 8 000 babas, wat verkoop is, gered. Kinderhandelaars is toe swaar strawwe, insluitend die doodstraf opgelê.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: beijing  |  kinderhandel  |  kindergeweld
VOLGENDE OP NUUS24X

'Spioene' in Iran gehang

2013-05-19 14:46

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

tiaan.vanderberg.75 sê... Mens kan nie n Donkie so beledig noe. Die SPCA gaan jou verseker gryp. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Midrand
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.