Honde gyselaar gehou in sakedrama

2011-08-03 18:22
Tweets Share Share line Print

Sydney – 'n Makelaar se vier opreggeteëlde honde word vir Aus$300 000 gyselaar gehou nadat ‘n multimiljoen-dollar saketransaksie skeefgeloop het.

Die miniatuur-poedel, Maltese terriër en twee Maltese shih-tzus is uit Ian Lazar se huis in Sydney gesteel. Hy het hulle as sy “klein engeltjies” beskryf, berig die Sydney Morning Herald.

“Hulle het geweet die honde is my kinders. Hulle trek elke oggend klere aan, het nagklere en ek het tydens my egskeiding vir hulle baklei soos ‘n mens vir jou kinders baklei,” het Lazar gesê.

Die opgewekte makelaar, wat lenings gee aan mense wat deur die bank geweier is, het gesê hy vermoed die honde is deur twee mans gesteel wat beweer hy skuld hulle geld vir ‘n saketransaksie.

Lazar het gesê hy is sedert die honde se verdwyning deur “derde partye genader om hulle terug te koop of hulle sal een vir een keelaf gesny word”. ‘n Foto van die honde in ‘n hok is ook na hom gestuur as bewyse dat hulle nog lewe.

Lazar, wat so baie van honde hou dat hy beplan om ‘n vyf-ster hotel genaamd “Pucci’s” te open, het gesê hy sal eerder “self doodgaan voordat hy sien hoe sy pragtige honde pyn verduur”.
Hy het egter geweier om aan die ontvoerders se eise gehoor te gee en het gesê hy hoop die polisie of die aanbod van ‘n groot beloning sou sy honde terugkry.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: sydney  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.