Hollander by Rio-karnaval geskiet

2010-02-14 11:17
Tweets Share Share line Print

Rio De Janeiro – ‘n Hollandse toeris (37) is in ‘n hospitaal in Rio de Janeiro nadat hy twee keer deur ‘n rower geskiet is wat hom en sy vrou tydens die stad se karnaval-vieringe aangeval het, het die polisie gesê.

“Dit is die ergste misdaad wat ons al teenoor ‘n toeris gehad het hierdie jaar en ons is baie bekommerd daaroor,” het Gilbert Stivanello, die hoof van die spesiale toerisme polisie-eenheid wat die saak hanteer, gesê.

Die Hollander, geïdentifiseer as Alexander Kors Johannes Vervoort, is Vrydag in die maag en arm geskiet. Hy is by sy volle bewussyn, maar is steeds in die intensiewe sorg-eenheid.

Die misdaad het gebeur toe Vervoort en sy vrou, Ella Vervoort Ferwerda (37), alleen na die bo-punt van die heuwel geloop waarop die bekende Christus-standbeeld staan. Die gewilde toeriste-aantreklikheid lok jaarliks 1.8 miljoen besoekers.

Sy vrou is met ‘n pistol teen haar kop geslaan, maar is nie ernstig beseer nie.

Die rower is beskryf as ‘n baie jong en klein man. Hy het van die toneel af weggehardloop en die kamera, beursie, rugsak en handsak agter gelaat wat hy probeer steel het.

Rio se karnaval van vier dae het Saterdag afgeskop met ‘n rits bekendes wat in die dorp was om  die vieringe te besigtig.

- AFP

Lees meer oor: karnaval  |  misdaad  |  rio de janeiro

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.