Hof hoor genadedood versoek

2009-08-07 10:41
Tweets Share Share line Print

Perth – ‘n Verpleegsorg-groep in Australië het ‘n ongewone saak voor die hof gelê om te bepaal of hulle ‘n verlamde man wat soebat om toegelaat te word om te sterf,  kan bystaan met genadedood.

Christian Rossiter (49) is as kwadrupleeg verklaar ná twee onverwante ongelukke. Hy het eers 30m ver van ‘n gebou af geval, en is toe deur ‘n motor raak gery.

Hy het die verpleegsorg-groep wat hom versorg, versoek om hom by te staan met ‘n genadedood.

"Ek is Christian Rossiter en ek wil doodgaan. Ek is ‘n gevangene van my eie liggaam. Ek kan nie beweeg nie, ek kan nie my trane afvee nie. Ek is nie bang vir die dood nie, net vir pyn”, het hy aan verslaggewers gesê.

Rossiter, wat eens ‘n aandeelmakelaar was, word deur middel van ‘n buis in sy maag gevoer. Hy vra dat dit stopgesit word sodat hy kan sterf.

Die verpleegsorg-groep, Brightwater Care, wat hom 24uur ‘n dag versorg het Vrydag die hof gevra om te bepaal of hulle aan sy wense mag voldoen.

"Die situasie plaas Brightwater in konflik tussen sy taak om mense te versorg  en sy verpligting om Mnr. Rossiter se versoeke te respekteer.  Dit lig ook komplekse kwessie rondom die wet”,  het die groep se regsverteenwoordiger gesê.

Australië se wetgewing beskou genadedood as ‘n misdaad en in sommige state is dit strafbaar met lewenslange tronkstraf.

-Sapa

Lees meer oor: australie  |  genadedood

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.