Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hillary Clinton terug op haar pos

2013-01-07 08:43
Tweets Share Share line Print

Washington – Hillary Clinton, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, sal Maandag weer terug op haar pos wees ná sy 'n maand lank buite aksie was weens 'n rits gesondheidsprobleme, insluitend 'n bloedklont in haar kop.

Clinton is verlede week in New York in 'n hospitaal opgeneem ná dokters 'n bloedklont in haar kop ontdek het. Dit volg ná sy harsingskudding opgedoen het toe sy flou geword het omdat sy 'n maagvirus opgedoen het.

'n Skedule van die departement van buitelandse sake toon dat Clinton Maandag om 09:15 met medewerkers in Washington sal vergader. Die vergadering sal nie vir die media oopgestel wees nie.

'n Rits ander sessies word beplan vir die res van die week, insluitend 'n vergadering Dinsdag by die Withuis met die minister van verdediging, Leon Panetta.

Clinton sal ook Donderdag met Hamid Karzai, die president van Afganistan, vergader as deel van sy besoek aan die land.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: hillary clinton  |  vsa
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Susanna Opperman sê... Hoe wens ek met my hele hart ek het die tegnologie 7 jr terug gehad wat ek nou het - dan sou ek dit op Youtube gesit het.....ek het vir 'n prokureur in Somerwet Wes gewerk wat ons nie fisies nie, maar emosioneel "mishandel" het...hy en sy sekretaresse albei. Die emosionele aftakeling wat ek(en verskeie van sy personeel wat na my vir hom gewerk het) deurgemaak het daar, is nou nog sigbaar in my lewe. Ek wonder baie dae of sy gewete hom nie in die nag pla nie, want hy is nog net so 'n afgryslike boelie en narsis as wat hy toe was. En die ergste, ergste van alles is dat die mense van sy gemeenskap en kerk dink seker hy is 'n engel want hy skenk elke week kos vir die armes....dit terwyl hy 'n monster van binne is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Van Reenen - 13:13 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT 3kms north of the Pyramids Hotel on Van Reenens Pass - expect delays
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.