Helfte van Israel teen homoseksuele

2009-08-06 10:26
Tweets Share Share line Print

Jerusalem - Amper die helfte van Israel se populasie sien homoseksualiteit as ‘n afwyking, volgens ‘n peiling wat Donderdag vrygestel is. Dit kom net vyf dae na ‘n aanval op ‘n homoseksuele in Tel Aviv,  waartydens twee mense dood is en 15 beseer is.

Sowat 46% van die 498 mense wat aan die peiling deel geneem het, het ja geantwoord op die vraag, ‘dink jy homoseksualiteit is ‘n perversie’.

Volgens die koerant, Haaretz, het 71% van ultra-ortodokse Jode ja geantwoord op die vraag en 64% van Arabiese Israelies ook.

Volgens Camil Fuchs, wat die peiling gedoen het, wys die resultate op ‘n effense afname in homofobie in Israel maar kan die resultate ook aan Saterdag se aanval gekoppel wees.

"Dit is moontlik dat mense tot die trauma van die aanval reageer en mense wat teen homoseksualiteit is nie dink dit is nou die regte tyd om dit te erken nie”, het Fuchs gesê.

Volgens homoseksuele in Israel beleef hulle baie vyandige gedrag van ultra-ortodokse Jode, wat homoseksualiteit as ‘verafskuwelik’ sien, alhoewel Israel  ‘n  verbod op homoseksualiteit in 1988 al gelig het.

-Sapa   
 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.